Nonna Kloof, 3 Februarie ’24
Onder leiding van Jaco van Niekerk kry ons groep van 15 spesiale vergunning om Nonnakloof in die Nuy omgewing te besoek.
Onder leiding van Jaco van Niekerk kry ons groep van 15 spesiale vergunning om Nonnakloof in die Nuy omgewing te besoek.
Vrydag 10 November 2023 ry ons gropei tot by Ferdinand (stapleier) se huis om daar te oornag voor ons vroeg Saterdag Turret piek toe vertrek. Ons begin lekker vroeg stap Saterdagoggend, ook maar goed, want dis ‘n lekker steil pad tot bo. Genadiglik is daar lekker swempoele so derde van onder. Ons stap Saterdagmiddag van …
Ons het lekker gekamp by Sanddrift kampplek en Saterdag die Wolfberg skeure gaan verken.
Die naweek, 15-17 Desember 2023, het 7 stappers is die ou Kaap roete gestap in die Sederberg. Dit is nie te lank terug weer mooi oopgekap. Dit is geleë aan die onder-vallei van die Breekkrants area van waar jy uit die kloof kan opklim en roete vind na Breekkrants “twins” en Apex toe. Ons het …
On 1 August we went to visit the Secret falls in the Bainskloof area. Some brave people even had a swim Hike leader was Hendrik van Zyl…. For more photos visit our Facebook page @ https://www.facebook.com/mcsaworcester