Secret Falls, Bainskloof
On 1 August we went to visit the Secret falls in the Bainskloof area. Some brave people even had a swim Hike leader was Hendrik van Zyl…. For more photos visit our Facebook page @ https://www.facebook.com/mcsaworcester
On 1 August we went to visit the Secret falls in the Bainskloof area. Some brave people even had a swim Hike leader was Hendrik van Zyl…. For more photos visit our Facebook page @ https://www.facebook.com/mcsaworcester
Die naweek was dit die welbekende Sneeuklim vir ons klub. Erika van Niekerk het die groep gelei. Die berge stel nooit teleur nie. Slegs lede van Bergklub Suid Afrika mag die hut besoek. Vir besprekings kontak die klub by thomashut@mcsaworcester.org.za
Aanvanklik was die groep 17 mense sterk, maar a.g.v. verskeie omstandighede, veral die slegte weer in die WesKaap, het meeste mense ontrek en net 5 mense gaan doen die Swartberg Traverse. Corrie en Hendrik sou aanvanklik ook verder stap tot by Anysberg, maar die koue op die berg het hulle ook gekniehalter. Hulle stap van …
Hendrik en JB doen ‘n dagstap in die Dwarsberg omgewing voor die groot Swartberg Traverse. Die Kweekkraalberg piek is 1400m bo seespieel. Die totale afstand van die dag is 17km en van oral kry mens ‘n baie mooi uitsig oor die vallei. Spesiale toestemming is nodig vir toegang. Stapleier: Hendrik van Zyl. Meer fotos op …
Dwarsberg (Kweekkraalberg piek) dagstap, 10 Junie 2023 Read More »
This outing turned into an amazing rescue effort by various rol players. One lady injured here ankle near Witklip and were unable to carry ons. Thank you to The Mountain Club of South Africa Search and Rescue, The Western Cape Department of Health & Wellness EMS / Air Mercy Service (AMS) and the assistance of …
Die groep was gelei deur Ferdinand du Plessis. Foto’s is verskaf deur die groep. Ongelukkig is Apex area in die suide van die Sederberg area een van daai plekke waar ‘n foto nie kan beskryf hoe ongelooflik mooi dit is nie….jy moet maar self loop kyk. Meer fotos op ons Facebook blad by https://www.facebook.com/mcsaworcester Vir toegang kan …