MCSA Worcester

Swartberg Traverse stap op, 15 – 19 Junie 2023

Aanvanklik was die groep 17 mense sterk, maar a.g.v. verskeie omstandighede, veral die slegte weer in die WesKaap, het meeste mense ontrek en net 5 mense gaan doen die Swartberg Traverse. Corrie en Hendrik sou aanvanklik ook verder stap tot by Anysberg, maar die koue op die berg het hulle ook gekniehalter. Hulle stap van Seweweeks tot by Towerkop en slaap 2 aande in die berg. Die ander 3, Alberto, Wimpie en Nico kon slegs tot by die skuiling ⅔ op pad na Towerkop vorder, voor hulle moes omdraai a.g.v te sterk rukwinde in die berg. Volgende keer probeer ons weer. Stapleier: Hendrik van Zyl. Meer fotos op ons Facebook blad by https://www.facebook.com/mcsaworcester Vir meer info oor die stap en hoe om dit te reel gaan kyk gerus by http://www.towerkopinfo.co.za/

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top