MCSA Worcester

Author name: MCSA

Thomas Hut Snow Hike 15 – 16 Julie 2023

Die naweek was dit die welbekende Sneeuklim vir ons klub. Erika van Niekerk het die groep gelei. Die berge stel nooit teleur nie. Slegs lede van Bergklub Suid Afrika mag die hut besoek. Vir besprekings kontak die klub by thomashut@mcsaworcester.org.za

Scroll to Top