MCSA Worcester

Dwarsberg (Kweekkraalberg piek) dagstap, 10 Junie 2023

Hendrik en JB doen ‘n dagstap in die Dwarsberg omgewing voor die groot Swartberg Traverse. Die Kweekkraalberg piek is 1400m bo seespieel. Die totale afstand van die dag is 17km en van oral kry mens ‘n baie mooi uitsig oor die vallei. Spesiale toestemming is nodig vir toegang. Stapleier: Hendrik van Zyl. Meer fotos op ons Facebook blad by https://www.facebook.com/mcsaworcester

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top