MCSA Worcester

Apex Peak area walk on the, 27 – 30 April 2023

 Die groep was gelei deur Ferdinand du Plessis. Foto’s is verskaf deur die groep. Ongelukkig is Apex area in die suide van die Sederberg area een van daai plekke waar ‘n foto nie kan beskryf hoe ongelooflik mooi dit is nie….jy moet maar self loop kyk. Meer fotos op ons Facebook blad by https://www.facebook.com/mcsaworcester  Vir toegang kan Bergklub lede deur die Kaapse kantoor toestemming verkry by admin@mcsacapetown.co.za

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top